A motivational forum
Login | Forgot password | Register
OpenID is an Internet-wide identity system that allows you to sign in to many websites with a single account.
With OpenID, your ID becomes a URL (e.g. http://username.myopenid.com/). You can get a free OpenID for example from myopenid.com.
For more information visit the official OpenID site.
6190 Posts in 213 Topics by 391 members
Jump to:Dr Cohen Support Forum » Afrikaanse Afdeling » Back with a Boom !!!
| Page: 1 | Go to End | ||
| Author | Topic: Back with a Boom !!! | 135 Views | |


6 February 2012 at 11:26am
Hi julle, ek is 'n nuwe vriendin. Ek het in 2008 groot sukses gehad met die dieet, en my gewig vir meer as 'n jaar gehou, maar my grootste fout was om die dieet te stop voordat ek op my doelgewig was, en het dus ook nie die refeeding gedoen nie. But i,m back with a Boom !! Hierdie keer het ek myself belowe om vas te byt tot die einde toe.
Baie sterkte aan almal vir die week


6 February 2012 at 12:03pm
Welkom Tilla,
Lekker om jou ook op ons groep te hĂȘ.
Ons gesels onder die betrokke maand bv nou Ferbruarie - dit is net makliker anders gaan jy dink ons wili met jou chat nie.
| 135 Views | |||
| Page: 1 | Go to Top | ||